Hoekom is my SmartFund gedeaktiveer?
As ‘n veiligheidsmaatreël word jou SmartFund fasiliteit outomaties gedeaktiveer wanneer jou SmartFund pin verander word. Om jou SmartFund weer te aktiveer, kontak vriendelik ons Aanlyn Kliëntediens (op ons LiveChat fasiliteit of ons epos ondersteuning) waar een van ons Konsultante sal jou help.
We greatly appreciate your feedback.




Powered by LiveZilla Live Support Software