Kan ‘n herlaaibewys omgekeer word?
Ongelukkig kan Prepaid24 nie jou herlaaibewys omkeer nie.

Koopkrag word uitgereik per meter nommer, en sodra dit uitgereik is vir ‘n spesifieke meter nommer, kan die herlaaibewys net gebruik word op daardie meter. Jy kan egter jou munisipaliteit kontak in verband met die saak; hulle is die enigste mense wat die herlaaibewys moontlik sal kan omkeer vir jou.
12 of 19 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Live Support Software