Kan ek twee betalings na mekaar maak binne ‘n kort tydjie?
Ja jy kan inderdaad! Maak asseblief net seker dat die betalings nie presies dieselfde bedrag is wanneer jy meer as een keer binne 5 dae betaal. Deur so te maak sal jy die outomatiese verwerking van jou transaksie verseker word.

As jou betalings meer as 5 dae van mekaar af gemaak is, dan kan jy weer dieselfde bedrag gebruik.
11 of 16 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk