My meter nommer het verander – wat doen ek nou?
Jy sal jou meterbesonderhede moet opdateer in jou MyPP24Pofiel – waar jy as Prepaid24 kliënt jou persoonlike informasie en voorkeure kan bestuur. As jy nie seker is oor hoe om dit te doen nie, kontak gerus ons Aanlyn Kliëntediens (op ons LiveChat fasiliteit of ons epos ondersteuning) en een van ons Konsultante sal vir jou die nodige stappe gee.
13 of 19 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk