Daar is verskeie redes wat die vertraging in die uitreiking van jou herlaaibewys kan veroorsaak, onderandere tegniese probleme by jou munisipaliteit, netwerk uitdagings, ens. Kontak vriendelik ons Aanlyn Kliƫntediens (op ons LiveChat fasiliteit of ons epos ondersteuning) en een van ons Konsultante sal jou help om jou herlaaibewys by jou uit te kry.