Kry ek nogsteeds my Gratis Eenhede?
Jy doen natuurlik!

Ons kry jou elektrisiteit direk by jou munisipaliteit. So, as jy kwalifiseer vir gratis eenhede, sal jy twee herlaaibewyse van ons af ontvang – een met jou aangekoopte eenhede, en een met jou gratis eenhede. As jy onseker is oor of jy kwalifiseer vir gratis eenhede, kontak gerus jou munisipaliteit wie jou beslis sal kan help.
12 of 18 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk