Watse begunstigde verwysing moet ek gebruik?
Dit is uiters belangriik dat die korrekte verwysing gebruik word om jou betalings vinnig te verwerk.

- As jy elektrisiteit wil koop vir jou primêre meter, sal jou verwysing die letter “E” en jou selfoonnommer wees bv. E0810010011
- As jy lugtyd wil koop vir jou primêre selfoonnommer, sal jou verwsying die voorste letter van jou network verskaffer (bv. “V” vir Vodacom) met jou selfoonnommer wees bv. V0810010011
- As jy meer as een produk of vir meer as een toestel wil koop, sal jy ‘n bestelling moet skep waarvoor daar elke keer ‘n unieke bestellingnommer gegee sal word. Gebruik dan hierdie nommer as jou betaling verwysing.
12 of 25 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Live Support Software