Het Prepaid24 ‘n “App?”
Prepaid24 het nie ‘n app nie, maar ons het wel ‘n Kortpad Skakel wat jy op jou foon se tuisskerm kan aflaai. Hierdie skakel funksioneer presies soos ‘n app en gee jou die vermoë om sonder moeite bestellings te skep, herlaaibewyse te besigtig en jou persoonlike besonderhede te bestuur. Dit gee jou ook onmiddelike toegang tot ons LiveChat fasiliteit.

As jy jou persoonlike skakel op jou foon wil aflaai, kontak gerus ons Aanlyn Kliëntediens (op ons LiveChat fasiliteit of ons epos ondersteuning) en een van ons Konsultante sal vir jou die nodige stappe gee.
15 of 24 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk