Knowledge Base
/ AFR FAQ's
AFR FAQ's
Het Prepaid24 ‘n “App?”
Prepaid24 het nie ‘n “app” nie, maar ons het wel ons nuwe Kits-Skakel wat op jou foon se tuissker...
Hoe kry ek ‘n BTW Faktuur?
Jy kan ‘n BTW Faktuur aanvra op ons Aanlyn Kliëntediens en ons net voorsien met die besonderhede ...
Hoekom het ek nog nie my herlaaibewys ontvang nie?
Daar is verskeie redes wat die vertraging in die uitreiking van jou herlaaibewys kan veroorsaak, ...
Hoekom is my meter geblok?
Jou munisipaliteit kon moontlik jou elektrisiteitsmeter blok as gevolg van ‘n agterstallige bedra...
Hoekom is my SmartFund gedeaktiveer?
As ‘n veiligheidsmaatreël word jou SmartFund fasiliteit outomaties gedeaktiveer wanneer jou Smart...
Kan ‘n herlaaibewys omgekeer word?
Ongelukkig kan Prepaid24 nie jou herlaaibewys omkeer nie.Koopkrag word uitgereik per meter nommer...
Kan ek twee betalings na mekaar maak binne ‘n kort tydjie?
Ja jy kan inderdaad! Maak asseblief net seker dat die betalings nie presies dieselfde bedrag is w...
Kry ek nogsteeds my Gratis Eenhede?
Jy doen natuurlik!Ons kry jou elektrisiteit direk by jou munisipaliteit. So, as jy kwalifiseer vi...
My meter nommer het verander – wat doen ek nou?
Jy sal jou meterbesonderhede moet opdateer in jou MyPP24Pofiel – waar jy as Prepaid24 kliënt jou ...
Onder watter munisipaliteit val my meter?
Ons kan vir jou uitvind!Kontak ons Aanlyn Kliëntediens (op ons LiveChat fasiliteit of ons epos on...
Wat as ek ‘n Investec, Bidvest, Discovery of Thyme Bank kliënt is?
Jy kan steeds van Prepaid24 se dienste gebruik maak!Al wat jy hoef te doen is om jou EFT betaling...
Wat as ek betaal het met ‘n verkeerde verwysing?
Moet nie bekommer nie! Dit kan met enigiemand gebeur – jou fondse is nie verlore nie!Kontak asseb...
Wat beteken die foutboodskap op my meter?
Daar is verskeie foutboodskappe wat op jou meter kan wys. Hier is verduidelikings en moontlike we...
Wat is die minimum bedrag wat ek voor kan aankoop?
Die minimum aankoopbedrag op Prepaid24 is R10.*FNB betalings vir minder as R110 mag moontlike ban...
Wat is die Prepaid24 Kits-Skakel?
Die Kits-Skakel is amper soos Prepaid24 se “toep,” wat onmiddellike toegang bied tot al jou voora...
Watse begunstigde verwysing moet ek gebruik?
Dit is uiters belangriik dat die korrekte verwysing gebruik word om jou betalings vinnig te verwe...
Powered by LiveZilla Live Support Software