Wat as ek ‘n Investec, Bidvest, Discovery of Thyme Bank kliënt is?
Jy kan steeds van Prepaid24 se dienste gebruik maak!

Al wat jy hoef te doen is om jou EFT betaling in ons Absa Bank rekening in te maak en vir ons ‘n PDF Bewys van Betaling te stuur aan admin1@prepaid24.co.za. Jou herlaiabewys sal dan na jou toe per SMS en epos gestuur word binne minute nadat jy die betaling gemaak het! 
10 of 16 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk