Hoekom is my meter geblok?
Jou munisipaliteit kon moontlik jou elektrisiteitsmeter blok as gevolg van ‘n agterstallige bedrag op jou munisipale rekening. Jy sal eers elektrisiteit kan koop en ons sal eers aan jou kan verskaf sodra die blok gelig is aan hulle kant. Jy kan die munisipaliteit direk kontak; hulle sal jou verseker kan help om die blok vanaf jou rekening te verwyder.
11 of 18 people found this helpful.   




Powered by LiveZilla Helpdesk